
Ds Willie Smith is sedert 1994 predikant in ons Gemeente. Hy was voorheen o.a. verbonde aan die S.A. Vloot, is 'n boorling van die Suid-Kaap en getroud met Charmaine. Hy is lief vir skyfskiet en motors- -het 'n imposante versameling van miniatuur motors."
Sy lewensboodskap: "Staan op, 'n mens kan weer begin. Leef vergifnis en maak daardeur 'n verskil."
|